dr_eve_2_
Intiem

Dr Eve-dilemma: Hoe gee ek seks-raad aan maagd voor haar troue?

 Sy het ook ‘n probleem en ek weet nie hoe om haar daarmee te help nie. Sy was vroeër vanjaar by ‘n ginekoloog wat haar vertel het sy het twee ”gate” in haar vagina. Die manier hoe sy dit aan my verduidelik het: Die voorkant van haar vagina, waar die penis moet ingaan, is toe. Daar is geen manier hoe sy ‘n tampon kan dra of seks kan hê nie. Omdat sy ‘n maagd is, het die ginekoloog net ‘n sonar ondersoek gedoen – sy het haar nie inwendig ondersoek nie. Die ginekoloog het gesê dit kan met ‘n operasie reggestel word, maar eers ná haar troue. Ek is bang seks gaan seer wees en ‘n emosionele ‘n letsel los. Help my om haar die beste raad te gee.

Dr. Eve, seksterapeut van Kaapstad, antwoord:

Onkunde kan baie gevaarlik wees. Jou vriendin ken nie haar eie geslagsdele nie en sal enigiets glo wat ‘n dokter of ”kenner” vir haar sê. Kennis is noodsaaklik en bemagtig jou. Ek pak nie die skuld op enigeen nie. Ons besoek dikwels ‘n gesondheidswerker en omdat ons angstig is en nie die mediese woorde ken nie, verstaan ons nie heeltemal wat hy/sy vir ons verduidelik nie. Byvoorbeeld: Vroue het nie twee gate ”daar onder” nie: Jy het ‘n vaginale opening en ‘n anus. Jou vriendin is ‘n maagd en daarom is haar vagina styf. Dis dus moeilik vir enigiets om dit te penetreer: hetsy ‘n tampon, mediese instrument of penis. Sy is boonop bang — wat dit stywer en penetrasie net nog moeiliker maak. Toe haar dokter ‘n sonar gedoen het, is ‘n instrument in haar vagina gesit – sy kán dus penetrasie verduur.

My voorstel: Jou vriendin moet ‘n spieël vat en haar geslagsorgane ondersoek. Sy kan leer hoe in my boek PILLOWBOOK (Oshun, 2007). Sy kan dan self sien daar is nie twee gate nie, net ‘n vaginale opening. Met dié boek as gids kan sy seksuele inligting en selfvertroue kry. Dan moet sy na ‘n ander dokter toe gaan wat haar kan ondersoek, met haar praat en al haar vrae beantwoord. Chirurgie is nie die verkose behandeling vir vroue wat sukkel met penetrasie nie. As die dokter haar eers verseker het sy is ”normaal” daar onder, moet sy ‘n seksterapeut besoek. Sy kan seksueel ingelig raak en ook leer om te ontspan as sy seks het. Sy moet haar toekomstige man aanmoedig om ‘n paar keer saam te gaan.

Besoek dr. Eve se webblad by www.dreve.co.za.

  • http://jivjbtgwgglc.com/ yoiski

    Qe9Hz7 xlsdlguipycz, [url=http://fxxbkvkcrywu.com/]fxxbkvkcrywu[/url], [link=http://ojkmzxaegyvl.com/]ojkmzxaegyvl[/link], http://oewysbhtzrpc.com/

  • Andrea

    Dit zijn meer propaganda vheralen, wat heb je aan een rijke omega-3 variant als je omega-6 weer verwaarloost. Deze moeten in verhouding staan, anders wordt het juist verhoogde risico voor hart en bloedvaten. gentech in de landbouw is al langer aangetoond dat het juist minder opbrengt dan conversationele landbouw. En als we onze akkers ook met niet magnetische ploegen het land gaan bewerken zal de opbrengst met ongeveer 30% stijgen en je hebt geen hulpmiddelen in de vorm van kunstmest of andere middelen nodig. De huidige gen-gewassen zijn veelal niet meer zelf producerend d.w.z. dat ze geen zaden meer voort brengen. dit komt door de vele mutaties die het gewas is onder gaan. Dit is alleen goed voor de zaad producerende bedrijven, deze zijn alle van chemische bedrijven afkomstig. De toevoeging aan het voedsel is merendeel op kunstmatige chemische wijze gemaakt en kan niet door het lichaam verwerkt worden zoals de natuurlijke versies ervan. En voor melk producten geldt dat 80% van de bevolking een allergie ervoor hebben, dus lijkt mij niet verstandig om deze producten te gaan nuttige. En de natuurlijke vetgehalte in melk is voor 20% van de bevolking juist goed, mits deze niet verhit is boven de 50 graden Celsius. Want alles boven deze temperatuur vernietig je juist al het goede dat in melk voorkomt. alle vloeibare oliebn voor bakken en braden en margarine zit transvetten in, dit juist erg slecht voor onze gezondheid, maar dat wordt telkens verzwegen. We moeten onze zuur/base verhouding dagelijks op peil hebben d.w.z. we moeten 80% basische voeding eten en 20% mag op een zure base zijn. Dus 80% van ons voedsel moet bestaan uit groente en fruit, want alleen deze producten zijn basisch. Alle gefabriceerde producten zijn een zure variant.