dr_eve_2_
Intiem

Dr. Eve-dilemma: Sekslus weg na borskanker


 (Dit dryf my soort borskanker). Dit het my op 41 in die menopouse gedompel. Seks is pynlik. Ek is selde in die bui daarvoor en dan is dit boonop seer! 

 

Dr. Eve, seksterapeut van Kaapstad, antwoord:

Moenie bang wees vir die veranderinge waardeur jou liggaam gaan nie – leer wat dit nou nodig het. Jou lae estrogeen-vlakke droog jou lyf uit — van jou vel tot jou vagina. Jou vel kan jy met lyfroom troetel. En jou vagina? Gebruik ‘n nie-estrogeen vogmiddel soos Replens. Dit sal vaginale weefsel help herbou en smering tydens seks vermeerder. Penetrasie sal só minder pynlike wees. Gebruik daarby ‘n smeermiddel met silikoon as basis. Die eerste prys is as jou onkoloog jou toelaat om ‘n lokale vaginale estrogeen-room te gebruik.

           

Besoek Dr. Eve se webblad by www.dreve.co.za

 

 

  • http://lccctshulakp.com/ guwqiebgnh

    suaDjg zzuufhtjpwdq, [url=http://hahknlmmjfyn.com/]hahknlmmjfyn[/url], [link=http://rhdnazqxoqxn.com/]rhdnazqxoqxn[/link], http://urzwchthkznz.com/