FOTO: Pixabay

FOTO: Pixabay

Gesond

Ken jou medisyne

Daar is ‘n magdom pille op die rak. Maak die lewe vir jouself makliker en ken die drie maniere hoe medisyne geklassifiseer word.

Ongeskeduleerd (Skedule 0)
• Koop by apteek, supermark, gesondheidswinkel of geriefswinkel by vulstasie
• Sluit in aspirien, klein hoeveelhede parasetamol en vitamiene

FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Oor-die-toonbank (OTC) (Skedule 0, 1, 2)
• 
Koop by apteek sonder voorskrif
• Sluit in medikasie vir hoofpyn, hoes en verkoue, mindere veltoestande

Voorskrif (Skedule 3 plus)
• 
Soos voorgeskryf deur ’n dokter, tandarts, homeopaat

Skedule 3 – medikasie vir hoë bloeddruk, diabetes

Skedule 4 – antibiotika

Skedule 5 en 6 – antidepressante, slaappille en sterk pynmedikasie

 

20160429_VGB Tag

Lees nou

Studie wys hoekom gewig nie afbly nie

Antibiotika – Die donker kant