FOTO Ulrich Knoblauch @ Supernova
MODEL Roxanne Matthee @ Boss Models
HARE en GRIMERING Bernice Dodd van Infidels

FOTO Ulrich Knoblauch @ Supernova MODEL Roxanne Matthee @ Boss Models HARE en GRIMERING Bernice Dodd van Infidels

Gesond

Maklike gids: Kry jou somerlyf só

Die jasse is weggepak, die langbroeke word kortbroeke en die winkels is vol swembroeke. Ja, dis somer – tyd vir son, swem, skemerkelkies en ontspan. Die wyses sê ’n somerlyf word in die winter gemaak. Nou ja, van ons het dalk te snoesig in ons truie geleef terwyl ons heerlik gesmul het aan ’n warm sjokoladedrankie. Klaar gehuil, tyd vir aksie. Dis tyd om jou somerlyf reg te kry. Dis nóóit te laat nie, spyt bestaan nie.

Hier’s jou gids vir jou somerlyf

Só maklik soos 1, 2, 3.

FOTO Ulrich Knoblauch |  MODEL Elise Lou @ Ice Models | HARE Mary Gouveia @ Supernova | GRIMERING Sylvie Hurford

FOTO Ulrich Knoblauch |
MODEL Elise Lou @ Ice Models | HARE Mary Gouveia @ Supernova | GRIMERING Sylvie Hurford

 

1. Adele se eetplan én verloor 3 kg ’n week

Ons dieetkundige, Mariza van Zyl, sê dit kan jou net goed doen. Eet lekker aan donkersjokolade, geniet jou rooiwyn – én verloor gewig. Geen wonder álmal praat hieroor nie. Hier’s ’n week se eetplan! Klik hier.

FOTO Instagram / @vanityfair

FOTO Instagram / @vanityfair

 

2. Oggendroetine: 5 stappe vir maklike gewigsverlies

Opstaan, opstaan en verloor gewig! Wil jy ’n paar kilogram afskud, meer energie kry en beter voel oor jouself? Dié gesonde oggendroetine is jou eerste tree in die regte rigting. Klik hier.

FOTO Instagram / @karliekloss

FOTO Instagram / @karliekloss

 

3. Oefening vir fermer arms

Miskien het jy tot vandag nog aan daardie laaste stuk sjokoladekoek gesmul en sidder steeds om jou lyf in ’n swembroek in te wurm. Moenie bekommerd wees nie, hier’s maklike oefeninge om jou arms fermer te maak. Rég vir die vakansie! Klik hier.

FOTO Instagram / @angelcandices

FOTO Instagram / @angelcandices

 

4. Maak hoemoes en verloor gewig

Nie net laat dit jou gouer versadig voel nie, dis ook cholesterol- en glutenvry, het baie vesel en help om jou bloedsuikervlakke stabiel te hou. Dit het per gram ’n hoë konsentrasie voedingstowwe terwyl dit laag in kJ is. Kry die resep hier.

Platbrood met hoemoes

Platbrood met hoemoes
FOTO Lee Malan

 

5. Japtrap-oplossing: Lyk maerder sonder om te dieet!

Volgens Janice Novak, postuurkenner en skrywer van die boek Posture, Get it Straight! moet die saamgedrukte organe iewers heen gaan. Al opsie is sywaarts – en dit laat jou onmiddellik vetter lyk. Só kry jy ’n mooi postuur – klik hier.

FOTO Instagram / @balletbeautiful

FOTO Instagram / @balletbeautiful

Lees nou

As jy hou van ’n aardse voorkoms

Dié babanaam gewild onder die celebs