FOTO: Instagram @angelcandices

Oefen

Oefen soos ’n Victoria’s Secret Angel

Die groot Victoria’s Secret-vertoning vind weer vroeg Desember plaas en die Victoria’s Secret Angels is hard besig om hul lywe nóg meer benydenswaardig te kry vir die geleentheid.

Die mooi modelle deel hul fiksheidsroetine op sosiale media met die hutsmerk (hashtag) #TrainLikeAnAngel.

Hier is ’n paar van die modelle se oefensessies

Doutzen Kroes van Nederland

FOTO: Instagram  @doutzen

FOTO: Instagram @doutzen

 Izabel Goulart van Brasilië

Eniko Mihalik van Hongarye

#centralparkworkout with my personal dictator #heathermarr #vsready A video posted by Eniko Mihalik (@mreniko) on

Adriana Lima van Brasilië

Just keep moving baby!

Un vídeo publicado por Adriana Lima (@adrianalima) on

Joan Smalls van Puerto Rico

This is how I finish my day @medranomma #MuayThaiKickBoxing #WorkHard #MamaSaid A video posted by Joan Smalls (@joansmalls) on

Devon Windsor van Amerika

#TrainLikeAnAngel more like #SweatLikeAnAngel ⚡️☔️ #vsx #VSFashionShow @victoriassecretsport

A video posted by Devon Windsor (@devwindsor) on

Kelly Gale van Swede

Lindsay Ellingson van Amerika

Lus om te lag?

Enkellopend-wees is glad nie lekker nie – dis dan baie moeilik om met jouself vas te dans! Bouwer Bosch en Bennie Fourie het Bobby en Karlien van Jaarsveld se lirieke gebruik om te kyk of hulle meisies kan beïndruk.

Kyk hierdie lekker-lag-video!

x
LEES NÓG Studies wys nóg redes om te oefen

Oefening is nie net vir gewig verloor nie. Ook die gesondheid van jou liggaam en kop wen al die pad. Hier’s nóg vyf redes om te oefen. Geheue soos ’n olifant Oefening word gekoppel aan ’n beter geheue, beter fokus en …

X

Kry jou
SARIE.com-nuus direk


Bly op hoogte van al die inligting wat jóú raak. Ons deel die belangrikste nuus, stories uit die celeb-wêreld, die weer in jou area, lekker en vinnige resepte, nuwe mode- en skoonheidstrends en nuttige wenke om jou lewe makliker te maak - direk per e-pos.

Ons gesels ook oor nuwe musiek, konserte en winkels wat afslag bied.

Die SARIE.com-nuusbriewe gee jou 'n kykie na die SARIE-wêreld wat ook jóú wêreld is. Kies watter jy wil ontvang: