mood cocktail pixabay
Gesond

Somer-mengeldrankie

Sonder of met alkohol – dié drankie bly verfrissend en gee terselfdertyd jou lyf ’n hupstoot met vitamiene en antioksidante. 

• 3/4 k suikervrye limonade
• 3 e bloubessies en opgesnyde aarbeie
• 4 basilieblare
• 30 – 60 ml vodka (opsioneel)

Meng alles saam in ’n lang glas. Voeg fyngemaalde ys en sodawater na smaak by en garneer met suurlemoenskil. Die drankie is propvol vitamien C en ryk aan antioksidante wat jou vel teen sonskade help beskerm.

Foto slegs ter illustrasie

 

Bron: Suzelle Viljoen, geregistreerde dieetkundige by Inge Retief & Associates in Johannesburg.

Kontak Suzelle | 011 875 1914 | www.ingeretief.co.za

Lees nou

Gesondheid! Lekker feesvier-drankies vir die somer

Gesondheidsdinge: Wenke vir die somer

Soet, sappig, somersvrugte