Screen Shot 2015-10-07 at 10.28.07 AM
Sterker saam

Swanger én gediagnoseer met borskanker

Wat kan moeiliker wees as om te kies tussen jou eie lewe en dié van jou ongebore baba?

Fatima Sherazi moes dié onmoontlike besluit neem toe sy gediagnoseer is met borskanker slegs ’n week nadat sy uitgevind het sy is swanger. Maar sy was vasbeslote om dinge op háár manier te doen.

Hier vertel Fatima die storie van wat gebeur het toe sy gekies het – teenstrydig met al die dokters se raad – om chemo te kry terwyl sy swanger was.

Kyk die video hier:

Deel jou storie en inspireer ander