Screen Shot 2015-09-21 at 10.27.24 AM
Sterker saam

VIDEO: Dís wat Cheryl op haar laaste dag van chemo gedoen het

Vergeet van dag tot dag. Met kanker moet jy leef van minuut tot minuut.

Só sê Cheryl de Wit na sy drie jaar gelede met borskanker gediagnoseer is. Vandag is sy in remissie. Sy vertel hoe sy positief gebly het, en haar laaste dag van chemo die stryd aangesê het met ’n tiara op haar kop en pienk stiletto’s aan haar voete.

Is jou lewe geraak deur kanker? Inspireer ander met jou storie #StrongerTogether

Deel jou storie HIER

Is jou lewe of dié van iemand na aan jou deur kanker geraak? Deel die storie en inspireer ander. So staan jy ook ’n kans om deur 1Life verras te word met ’n besonderse ervaring #StrongerTogether

Finansiële beskerming en ondersteuning is baie belangrik wanneer dit kom by kanker.Lees meer oor die 1Life All Woman-polis wat spesiaal ontwerp is om vroue en hul kinders by te staan ten tyde van ’n kankerdiagnose, insluitend noodsaaklike voordele om te help in ’n noodgeval.

Vrywaring

Die opinies en ervaringe wat deur die individue in hierdie persoonlike vertellings gedeel word, is geensins daarop gemik om enige produk of diens te bemark of te ondersteun nie – nie kommersieel, in die kleinhandel of andersins nie.

1Life

Is jou lewe of dié van iemand na aan jou deur kanker geraak? Deel die storie en inspireer ander, en staan ’n kans om deur 1Life verras te word met die ervaring van ’n leeftyd. #StrongerTogether