Waatlemoen-granita
Gesond

Waatlemoen-mojito

  • ½ k waatlemoen-blokkies
  • 1 e heuning
  • 1/3 k vars lemmetjiesap
  • paar kruisementblare
  • 30 ml tequila (opsioneel)

Meng alles in menger tot die kruisement gekneus en geurig is. Sit voor met fyngemaalde ysblokkies of sneeu-ys. Dit bevat min kilojoules en is verfrissend op warm somerdae.

Bron:  Suzelle Viljoen, geregistreerde dieetkundige by Inge Retief & Associates in Johannesburg.

Kontak Suzelle | 011 875 1914 | www.ingeretief.co.za

Lees nou: