flieks
Hoe klink jóú Afrikaans?

Só baie Afrikaanse flieks!

’n Fliek oor karre, kitare en musiek, ’n metafisiese rolprent van studente tydends die Voëlvry-beweging en ’n film oor bendelede wat boonop in die Pollsmoor-gevangenis verfilm is. Daar is ’n fliek vir elkeen om te kyk, en boonop in Afrikaans!

Hier is ’n lys van die nuutste Afrikaanse flieks, die akteurs, regisseurs en die bekendstellingsdatums. Skryf die datums in jou dagboek en ondersteun hierdie wêreldklas-films.

Sy Klink Soos Lente

Akteurs: Amalia Uys, Stiaan Smith, Bennie Fourie, Wilson Dunster, James Cunningham, Darren Kelfkens, Bouwer Bosch, Tina Kruger

Regisseur: Corné van Rooyen

Nou in teaters

O vet!

Akteurs: Bertha le Roux, Reine Swart, Solomon Cupido, Karin van der Laag, Marcus Muller, Inge Culbert Pohl, Marisa Drummond

Regisseur: Willie Olwage

Nou in teaters (hierdie fliek wys net by Cross Kine in Pretoria)

Noem my Skollie

Akteurs: Dann-Jaques Mouton, Gantane Kusch, Austin Rose, Peter Butler, Hemelbesem, Oscar Peterson, Tarryn Wyngaard

Regisseur: Daryne Joshua

Nou in teaters

Eintlik nogal baie

Akteurs: André Lötter, Marisa Drummond, Ashmund Martin, Zak Hendrikz, Elsabé Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsie Times, Hein De Vries, André Odendaal

Regisseur: Jacques Brand

In teaters: 4 November 2016

Vir die voëls

Akteurs: Simoné Nortmann, Francois Jacobs, Elize Cawood, Nicola Hanekom, Neels van Jaarsveld, Drikus Volschenk, Leandry Smith, Liam Bosman, Lara Kinnear, Candice Kruger, Bennie Fourie

Regisseur: Quentin Krog

In teaters: 25 November 2016

Jonathan

Akteurs: Rikus de Beer, Paul Eilers, Brümilda van Rensburg, Rika Sennett, Eric Nobbs, Lizz Meiring, Beáte Opperman

Regisseur: Sallas de Jager

In teaters: 2 Desember 2016

Jou Romeo

Akteurs: Ruan Wessels, Elani Dekker, Christopher van der Westhuizen, Pierre Breytenbach, Diaan Lawrenson, Dirk Stoltz, Row-Lean, Sarahann Doherty, Carmin Coetzer

Regisseur: André Velts

In teaters: 23 Desember 2016

Johnny is nie dood nie

Akteurs: Rolanda Marais, Albert Pretorius, Roelof Storm, Ludwig Binge, Ilana Cilliers

Regisseur: Christiaan Olwagen

In teaters: Nog nie bevestig nie

Hoender met die rooi skoene

Akteurs: Deon Lotz, Dorette Potgieter, Lizz Meiring, Andre Weideman, Lida Botha, Jacques Theron, Francois Coetzee, Louw Venter, Laré Birk, Flip Theron, Machiel Roets, Geon Nel, Jeremy Witts-Hewinson

Regisseur: Koos Roets

In teaters: 27 Januarie 2017

flieks

FOTO Eunice Visser

 

Gesels saam oor jou gunsteling-fliek by http://www.afrikaans.com/beleef/onstpan/fliekvlooi en help ons om Afrikaans.com se vyf beste Afrikaanse films van die jaar te kies. #MyAfrikaans

Afrikaans.com aanlyn banier