FOTO: verskaf

FOTO: verskaf

Hoe klink jóú Afrikaans?

Die 9 gewildste Afrikaanse musiekvideo’s + stem vir jou gunsteling

Afrikaanse musiek is gróót! Nie net op die verhoog of in terme van verkope nie, maar ook die musiekvideo’s op die web.

Wat is die gewildste Afrikaanse musiekvideo’s? En is jou gunsteling op dié lys?

1. Jack Parow: “Cooler as Ekke” is meer as 3 432 834 keer gekyk.

2. Francois van Coke en Karen Zoid: “Toe vind ek jou” – meer as 2 195 422 keer gekyk.

3. Dewald Wasserfall: “Eendag as ons groot is” – meer as 1 432 695 keer gekyk

4. Jack Parow en Francois van Coke: “Dans Dans Dans” – meer as 1 331 750 keer gekyk

5. Bobby van Jaarsveld: “My Alles” – meer as 1 399 879 keer gekyk

6. Jay en Lianie: “In A Moment Like This” – meer as 1 315 744 keer gekyk

7. Bok van Blerk: “De La Rey” – meer as 1 154 677 keer.

8. Karlien van Jaarsveld: “Geskeurde Jeans” – meer as 1 024 977 keer gekyk

9. Bobby van Jaarsveld: “’n Vrou wil dit hoor” – meer as 941 127 keer gekyk

 

Afrikaans.com se uitskieterlys

Die musiekkenner Pieter Cloete het ’n Afrikaans.com-uitskieterlys van 100+ liedjies wat oor die afgelope eeu ’n indruk gelaat het, saamgestel. Klik hier, kies ’n datum, luister na die liedjie en stem vir jou gunstelinge.

Screen Shot 2016-10-18 at 4.16.57 PM

Is jou gunsteling op die lys? Laat weet ons wat roer jou hartsnare, laat jou voete jeuk en wat laat jou huis toe verlang by http://www.afrikaans.com/beleef/ontspan/musiek. #MyAfrikaans