010816_Instagram_ Sarie Kos woord
Hoe klink jóú Afrikaans?

Laai ons Afrikaanse sê-goed af

Daar is net iéts aan Afrikaans. ’n Hartsding. 

Daarom het ons die afgelope paar weke Afrikaanse woorde en gesegdes op sosiale media gedeel. En die reaksie wat ons gekry het, was verstommend. Onderwysers het ons genader om dié gesegdes uit te druk vir hul klaskamers, taalliefhebbers wou dit sommer raam en in hul huis sit.

Hier is die ontwerpe wat Maresa Pretorius, senior ontwerper by SARIE, al gemaak het. Hou ons sosialemedia-platforms dop vir nóg ontwerpe in die nabye toekoms!

1 Bokmakierie

Laai dit HIER af.

2 Vrou1000

Laai dit HIER af.

3 Katvoet

Laai dit HIER af.

5 Papbroek

Laai dit HIER af.

6 Kattekwaad

Laai dit HIER af.

7 Voel-in-lug4

Laai dit HIER af.

8 Mandjie

Laai dit HIER af.

En SARIE KOS se #woordvandiemaand:

010816_Instagram_ Sarie Kos woord

Laai dit HIER af.

Afrikaans is kleurryk, Afrikaans het ritme, Afrikaans het seggenskap en Afrikaans het nut! Afrikaans is uniek en Afrikaans is universeel. Afrikaans is … oppibôl! Só skryf hulle op afrikaans.com – die splinternuwe platform vir enigiets en alles Afrikaans.

Wys hoe lyk jóú Afrikaans op afrikaans.com en jy kan tot R10 000 WEN!

Selfie 1667 × 833