photo-1474291102916-622af5ff18bb
Hoe klink jóú Afrikaans?

Soek die sinonieme

Daar is net sekere woorde wat nie in Engels vertaal kan word nie (kyk ons video hier). Een van dié woorde is lekker.

Dit het soveel betekenisse in verskillende kontekste en het ook verskillende samestellings gevorm vir nuwe woorde soos lekkerbek, lekkergoed en lekkerte.

Speel saam en soek al die sinonieme vir die woord “lekker”. Trek jou muis oor die woorde. Jy het 5 minute om al die sinonieme te vind.

Toets jou kennis verder op Afrikaans.com se trivia-blad – klik HIERAfrikaans.com aanlyn banier.