Screen Shot 2016-08-21 at 10.40.24 AM
Hoe klink jóú Afrikaans?

Toets jou kennis met ons blokraai!

Ons het oor die afgelope paar weke Afrikaanse woorde en gesegdes gedeel wat óns inspireer.

Toets nou jou kennis met dié blokraai wat baie van dié woorde insluit!

Blokraai deur Gerda Engelbrecht opgestel.

Afrikaans is kleurryk, Afrikaans het ritme, Afrikaans het seggenskap en Afrikaans het nut! Afrikaans is uniek en Afrikaans is universeel. Afrikaans is … oppibôl! Só skryf hulle op afrikaans.com – die splinternuwe platform vir enigiets en alles Afrikaans.

Wys hoe lyk jóú Afrikaans op afrikaans.com en jy kan tot R10 000 WEN!

Selfie 1667 × 833