000030496
Dit laat jou dink

1,2,3 en lig jou bui!

1. Te veel mense dink: As ek meer doen, sal ek gelukkiger wees.
Doen minder. Doen soms niks. Haal sommer net asem.

2. Eet ontbyt. (Nee, ’n koppie tee of koffie tel nie.) Jy sal minder knorrig voel.

3. Gaan buitentoe. Net 5 minute se stap in die buitelug het reeds voordele.

Bron: www.beyondbodymindspirit.com