willem_harte
Dit laat jou dink

18 dinge wat ‘n ma haar seun oor vroue moet leer

Op CNN.com is daar ‘n lys van die 18 dinge wat ‘n ma haar seuns oor vroue moet leer. Hier’s ‘n paar:

  1. Kosmaak en kinders oppas is iets wat mans net so goed soos vroue kan doen.
  2. Om te glimlag en jou kop te knik beteken nie jy luister nie.
  3. Om minder as sy te verdien, maak nie van jou minder man nie.
  4. Op ‘n stadium gaan sy belangriker wees as jou ma.

Lees die ander 18 hier op www.cnn.com