• HEila

    Hi Craig and Rae, ons woon ook in Zambia (Solwezi) – julle is reg – as jy nog nie in Afrika kom draai het nie, mis jy die lewe!! Se hoeka dat Zambia nie vir sissies is nie – die mense leef n harde lewe daar – dankie vir julle onbaatsugtige werk daar….kom kuier bietjie…groete