5 Mites oor geluk
Foto’s: Phyllis Green Galery
Navorsers het dié mites (wat wyd geglo word) ontmasker as onwaar.
1. Mense is minder gelukkig as wat hulle voorheen was.
2. Jong mense in die fleur van hul lewe is baie gelukkiger as ouer mense.
3. Meer intelligente mense is in die algemeen gelukkiger as minder intelligente mense.
4. Geluk hang hoofsaaklik af van die gehalte en hoeveelheid dinge wat met jou gebeur.
5. Mense met ’n ernstige fisieke gestremdheid is altyd minder gelukkig.
*Bron: 50 Psychology Ideas
You Really Need to Know deur
Adrian Furnham (Quercus)
Verwante artikels
-
Geluk
SARIE - Oktober 2009
-
Hoe gelukkig is jy?
SARIE - Junie 2007
Geluk kan gemeet word, en dit beteken jy kan jouself gelukkiger maak
-
Hoe gelukkig is jy?
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
Dit bly party van ons ontwyk. Maar as jy jou hartseer of ontevredenheid vír jou laat werk, kom jy nader aan ware geluk














Kommentaar