8 redes hoekom jy nie meer passie het nie...
Jy voel net nooit meer die passie nie - te moeg, te ontevrede, te gestres... Die rede vir jou tanende seksdrang is dalk baie eenvoudig en makliker om op te kikker as wat jy dink. Hier's die 8 redes hoekom jou passie weg is:
1. Ek hou nie van my lyf nie
2. Ná my kinders se geboorte het my sekslus verdamp
3. Die intimiteit tussen my en my man het verdwyn
4. Ek is in my menopouse
5. Nie nou nie, Liefie, my selfoon . . .
6. Seks, drugs, maar waar is die ruk en rol heen?
7. Maak werk van jou depressie
8. Chemoterapie en jou libido
**In die Augustus-uitgawe van SARIE vertel Lydia van der Merwe en Catherine Eden hoe jy jou libido kan aanwakker.
Verwante artikels
-
Akteur Emmanuel Castis oor passie
SARIE Julie 2010
-
André le Roux - Op die vrou af: Dodelike passiedoders (vir hom)
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 2
Die oomblik is reg, die atmosfeer is reg, die weer is reg, die liefde lê gereed om te blom . . . dan gebeur iets wat die passie net daar dood.
-
Buenos Aires & die Tango - die dans van passie en drif
SARIE - November 2003 | Kommentaar: 1
Buenos Aires - 'n 'Europese' stad op die Argentynse pampas. Hier leef die inwoners soos hulle dans: met passie en drif.
-
Dr Eve-dilemma: My maat (55) het geen libido
SARIE - Februarie 2010
Probleem: My maat is 55 jaar oud. Ons verhouding stuur op die rotse af. Sy het geen libido nie en haar vagina is droog en het gekrimp...
-
Passiedoder waarvan min mans weet
SARIE - April 2010














Kommentaar