sr1002myselfdinge44
Dit laat jou dink

8 redes hoekom jy nie meer passie het nie…

Jy voel net nooit meer die passie nie – te moeg, te ontevrede, te gestres… Die rede vir jou tanende seksdrang is dalk baie eenvoudig en makliker om op te kikker as wat jy dink. Hier’s die 8 redes hoekom jou passie weg is:

1. Ek hou nie van my lyf nie

2. Ná my kinders se geboorte het my sekslus verdamp

3. Die intimiteit tussen my en my man het verdwyn

4. Ek is in my menopouse

5. Nie nou nie, Liefie, my selfoon . . .

6. Seks, drugs, maar waar is die ruk en rol heen?

7. Maak werk van jou depressie

8. Chemoterapie en jou libido

**In die Augustus-uitgawe van SARIE vertel Lydia van der Merwe en Catherine Eden hoe jy jou libido kan aanwakker.