Aanpashokkies ...
Foto’s: Phyllis Green Galery
"Ek vrees daardie skel neonligte en ontblotende spieëls in aanpashokkies! Hulle moet terapeute aanstel by elke boetiek om vroue van my portuur berading te gee vóór en ná die tyd. Dalk koop ek dan iets!" - Amanda Strydom, kunstenaar, sanger en skrywer.
Verwante artikels
-
Amanda Strydom se hoop, vrees en lewenslesse
SARIE - Junie 2007
Sy ryk vanjaar 'n nuwe album uit ná die onlangse verskyning van die CD Briewe uit die Suide in België en Nederland.














Kommentaar