Dit laat jou dink

Aanpashokkies …

“Ek vrees daardie skel neonligte en ontblotende spieëls in aanpashokkies! Hulle moet terapeute aanstel by elke boetiek om vroue van my portuur berading te gee vóór en ná die tyd. Dalk koop ek dan iets!” – Amanda Strydom, kunstenaar, sanger en skrywer.

Kyk ook na Amanda se gunsteling-foto’s op sarie.com – sy deel ‘n paar baie spesiale oomblikke met ons.