n9770929278_483251_6771
Dit laat jou dink

Adele oor maer wees

“Ek het nie tyd om te oefen nie. Ek wil nie op die voorblad van Playboy of Vogue wees nie, veel eerder op die voorblad van Rolling Stone. Ek gee nie die modepas aan nie, ek is ‘n sanger. Ek weeg eerder ‘n ton en maak goeie albums as om soos Nicole Richie te lyk en ‘n swak album te maak. My doel in die lewe is om nooit maer te wees nie,” het sy in ‘n onderhoud met die tydskrif Rolling Stone gesê.

  • Nicolene

    Ek is ook aan die voller kant en is baie erg oor my voorkoms. My hare, grimering en klere moet altyd netjies wees. Ek sê altyd, jy het nie nodig om sleg te lyk as jy groot is nie. Groot mense kan ook mooi lyk en Adele lyk stunning. Sy gee mens sommer inspirasie.