Affairs - Wat dryf die ander vrou
Die een na die ander bekende man se buite-egtelike verhouding(s) kom deesdae op die lappe. Die vraag is: Watter soort vrou begewe haar in so 'n riskante situasie?
Is dit biologie se skuld?
"Mans wat invloedryk voorkom is gewoonlik aantreklik vir vroue. Biologies maak dit sin, want 'n vrou is geneties geprogrammeer om 'n maat te soek wat haar oorlewing kan waarborg en sterk gene na haar kinders sal oordra. Al die publisiteit laat ons vandag glo bekende mans is slimmer, meer pret en interessanter as ander mense en dat hulle 'n luukse lewenstyl aan hul maats kan bied." - Cheryl Sol, 'n Durbanse sielkundige.
Lees in jou September-SARIE wat die kenners te sê het.
Verwante artikels
-
Affairs met bekendes: Wat dryf die ander vrou?
SARIE September 2010
Die een ná die ander bekende man se buite-egtelike verhouding(s) kom deesdae op die lappe. Die vraag is: Watter soort vrou begewe haar in só ’n riskante situasie?
-
Dr. Eve oor affairs
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 4
-
Hugh Grant oor verhoudings
SARIE Maart 2010
-
Is tien affairs baie erger as een?
SARIE - November 2010
-
Om 'n affair te hê - twee vroue vertel openhartig
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 37
Twee vroue, twee affairs, twee kante van die saak
-
Stilbly is ook 'n antwoord
SARIE - Maart 2011
-
Vergifnis na 'n affair?
SARIE - Maart 2011














Kommentaar