cleavage_clinton_lubbe
Dit laat jou dink

Affairs – Wat dryf die ander vrou

Die een na die ander bekende man se buite-egtelike verhouding(s) kom deesdae op die lappe. Die vraag is: Watter soort vrou begewe haar in so ‘n riskante situasie?

Is dit biologie se skuld?
“Mans wat invloedryk voorkom is gewoonlik aantreklik vir vroue. Biologies maak dit sin, want ‘n vrou is geneties geprogrammeer om ‘n maat te soek wat haar oorlewing kan waarborg en sterk gene na haar kinders sal oordra. Al die publisiteit laat ons vandag glo bekende mans is slimmer, meer pret en interessanter as ander mense en dat hulle ‘n luukse lewenstyl aan hul maats kan bied.” – Cheryl Sol, ‘n Durbanse sielkundige.

Lees in jou September-SARIE wat die kenners te sê het.