Ainsley Harriott
"Die werkersklas moes nog altyd die sente omdraai en ek weet in Engeland is die middelklas besig om by die goedkoper supermarkte te koop – sonder om daaroor skaam te wees. Want in hierdie tye is dit belangriker om vir jou familie kos op die tafel te sit as om die ou kar vir 'n nuwe model in te ruil." - Ainsley Harriott, bekende BBC TV-sjef
Verwante artikels
-
5 vrae aan sjef Chantel Dartnall
SARIE KOS Herfs 2009
-
Ainsley Harriott in Kaapstad
SARIE - Junie 2009
Hy staan twee meter hoog en glimlag net so breed soos op daardie treffer-TV-program Ready Steady Cook - die "sagmoedige reus" van Britse kookkuns. Hy't die feel good factor. Lou-Ann Stone het met Ainsley Harriott gesels














Kry jou SARIE oral, enige tyd