Dit laat jou dink

Ainsley Harriott

“Die werkersklas moes nog altyd die sente omdraai en ek weet in Engeland is die middelklas besig om by die goedkoper supermarkte te koop – sonder om daaroor skaam te wees. Want in hierdie tye is dit belangriker om vir jou familie kos op die tafel te sit as om die ou kar vir ‘n nuwe model in te ruil.” – Ainsley Harriott, bekende BBC TV-sjef