Akteur Emmanuel Castis oor passie
"As jy ’n passie het vir iets, doen dit voluit. As jy dit net doen vir geld of roem is dit nie ware passie nie, dan is dit net ’n ego-ding, en dit hou nie vir ewig nie. Niks hou vir ewig nie." - Akteur Emmanuel Castis, tans te sien in SABC2 se Erfsondes 3.
* In die Julie-uitgawe (nóú te koop) verklap hy sy hoop, vrese en lewenslesse.
Verwante artikels
-
8 redes hoekom jy nie meer passie het nie...
SARIE Augustus 2010
-
Foto's uit aktrise Jana Strydom se album
SARIE Julie 2010
Jana Strydom maak haar persoonlike foto-album oop vir sarie.com-gebruikers: Van modderkoekies bak saam haar sus, Egoli-dae tot 'n paar troufoto's.
-
Vyf minute met Emmanuel Castis
SARIE Desember 2011
Emmanuel Castis is bekend vir sy rol as Chris Spencer in Erfsondes, die 2008 wenner van Strictly Come Dancing én musikant. Hy is ’n man van vele talente en met ’n nuwe enkelsnit op die horison, sarie.com met hom gaan gesels.














Kommentaar