Dit laat jou dink

Akteur Emmanuel Castis oor passie

“As jy ’n passie het vir iets, doen dit voluit. As jy dit net doen vir geld of roem is dit nie ware passie nie, dan is dit net ’n ego-ding, en dit hou nie vir ewig nie. Niks hou vir ewig nie.” – Akteur Emmanuel Castis, tans te sien in SABC2 se Erfsondes 3.

* In die Julie-uitgawe (nóú te koop) verklap hy sy hoop, vrese en lewenslesse.