Alet Heine wat haar man in die Air France-lugramp verloor het

SARIE Maart 2010

"'n Mens is verantwoordelik vir jou eie geluk. Soos die jare aanbeweeg, besef ek dit net al hoe meer." - Alet Heine wie se man, Erich, in verlede jaar se tragiese Air France-lugramp gesterf het.

Lees haar aangrypende verhaal hier.

Verwante artikels

  • Lugramp-weduwee: "Ons nuwe lewe sonder Erich"

    Lugramp-weduwee: "Ons nuwe lewe sonder Erich"

    SARIE Maart 2010

    Hy was op vlug 447 wat tussen Rio en Europa verdwyn het. Dit het Alet Heine se lewe vir altyd verander. Maar sy en haar 3 dogters pak 2010 met nuwe moed aan. Sy deel haar verhaal.

Kommentaar

Web Development by FormFunction