Amanda Strydom
Wat die volgende 30 jaar inhou, weet sy nie. "Genugtig! Dit klink soos 'n ewigheid. Ek laat dit in die Groot Regisseur se hande." - Amanda Strydom oor haar 30ste jaar op die verhoog (Die Burger) Sy tree Woensdag 11 Maart in 'n Vuur Gevang in Glas by...
Wat die volgende 30 jaar inhou, weet sy nie. "Genugtig! Dit klink soos 'n ewigheid. Ek laat dit in die Groot Regisseur se hande." - Amanda Strydom oor haar 30ste jaar op die verhoog (Die Burger)
Sy tree Woensdag 11 Maart in 'n Vuur Gevang in Glas by die Woordfees op. Klik hier vir meer inligting.
Amanda Strydom en Lize Beekman is te sien in Saam by vanjaar se KKNK (4 tot 11 April). Kry jou kaartjies hier.
Kyk & luister na Amanda op die internet.
Verwante artikels
-
Amanda Strydom se hoop, vrees en lewenslesse
SARIE - Junie 2007
Sy ryk vanjaar 'n nuwe album uit ná die onlangse verskyning van die CD Briewe uit die Suide in België en Nederland.
-
Amanda Strydom se roerende brief aan Johannes Kerkorrel
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 6
Met die produksie Persreën by Aardklop bring Amanda Strydom hulde aan Johannes Kerkorrel (Ralph Rabie). In hierdie emosionele brief vertel sy hoe diep die spore van hul vriendskap was:














Kry jou SARIE oral, enige tyd