FOTO: SARIE

FOTO: SARIE

Dit laat jou dink

Amanda Strydom

Wat die volgende 30 jaar inhou, weet sy nie. “Genugtig! Dit klink soos ‘n ewigheid. Ek laat dit in die Groot Regisseur se hande.” - Amanda Strydom oor haar 30ste jaar op die verhoog (Die Burger)

 

Sy tree Woensdag 11 Maart in ‘n Vuur Gevang in Glas by die Woordfees op. Klik hier vir meer inligting.

Amanda Strydom en Lize Beekman is te sien in Saam by vanjaar se KKNK (4 tot 11 April). Kry jou kaartjies hier.

Kyk & luister na Amanda op die internet.