Amanda Strydom - KKNK
"Dis genesende vermaak. Ek skryf wat ek voel en dan komponeer ek. Dít is hoe ek met mense se harte praat." - Amanda Strydom oor haar produksie, Saam, met Lize Beekman, Krit-feeskoerant. Amanda vier vanjaar haar 30ste jaar in die vermaaklikheidsbedryf en...
"Dis genesende vermaak. Ek skryf wat ek voel en dan komponeer ek. Dít is hoe ek met mense se harte praat." - Amanda Strydom oor haar produksie, Saam, met Lize Beekman, Krit-feeskoerant. Amanda vier vanjaar haar 30ste jaar in die vermaaklikheidsbedryf en hierdie is haar 15de KKNK.
Verwante artikels
-
Amanda Strydom se hoop, vrees en lewenslesse
SARIE - Junie 2007
Sy ryk vanjaar 'n nuwe album uit ná die onlangse verskyning van die CD Briewe uit die Suide in België en Nederland.














Kry jou SARIE oral, enige tyd