America Ferrera (Ugly Betty)
"Die meeste van ons lyk glad nie soos modelle nie en ons maak staat op ons goedhartigheid en innerlike krag om ons deur die lewe te kry. Die belangrikste ding wat jy dra, is jou persoonlikheid" - America Ferrera, bekende TV-ster in die Ugly Betty-reeks.
"Die meeste van ons lyk glad nie soos modelle nie en ons maak staat op ons goedhartigheid en innerlike krag om ons deur die lewe te kry. Die belangrikste ding wat jy dra, is jou persoonlikheid" - America Ferrera, bekende TV-ster in die Ugly Betty-reeks. Sy vier Saterdag 18 April haar 25ste verjaardag.
Verwante artikels
-
America Ferrera: Première van 'The Dry Land' - FOTO's
SARIE September 2010
Die Ugly Betty-aktrise het is 2010 asems weggeslaan by die Deauville Amerikaanse-filmfees in Frankryk
-
Raai wie's ons eie Ugly Betty?
SARIE - November 2007 | Kommentaar: 1
Sy's klein, fyn en blond. Heeltemal die teenoorgestelde van Ugly Betty, die oorgewig donkerkop met die bril en tandedraadjies wat TV-kykers wêreldwyd gaande het. Ons het 'n gewilde aktrise oorgemaak as ons eie Betty en haar die strate ingestuur...
















Kry jou SARIE oral, enige tyd