Amor sê hoe dit is
"Dit sal nooit weer wees soos dit was nie." - Amor Vittone praat openhartig oor Joost se onthulling wat haar wêreld laat kantel het en die verskriklike seer waarmee sy nou moet saamleef. Lees die onderhoud met haar in jou nuwe SARIE.
Koop jou SARIE vandag (6 November) in die Kaap
Verwante artikels
-
12 lewenslesse wat Amor vanjaar geleer het
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 40
In Desember 2009 is Amor en Joost sewe jaar getroud. Sy deel die 12 lewenslesse wat sy in dié moeilike jaar geleer het
-
Amor: "Dit sal nooit weer wees soos dit was nie"
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 270
Hoe sien sy haar toekoms en wat van die bewerings oor ander minaresse? Hieroor praat Amor Vittone openhartig in Desember 2009 se SARIE.
-
Eksklusiewe uittreksel uit Joost se boek: Deel 1
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 11
Lees dié uittreksel uit hoofstuk 31 van die opspraakwekkende boek, Joost - Spiëelbeeld, oor die aand wat Joost ineengestort en in die waakeenheid beland het.
-
Eksklusiewe uittreksel uit Joost se boek: Deel 2
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 13
Die tweede deel van die uittreksel uit die opspraakwekkende boek, Joost - Spiëelbeeld, oor die aand wat Joost ineengestort en in die waakeenheid beland het.
















Kommentaar
Andre het gesê:
Linda, I think you're being harsh and cruel. You have no idea, nor does anyone else in the public eye knows what goes on in their personal lives - and it should stay that way because it's really no one's business at the end of the day - whether they are celebrities or not. Your statement is based on what you have read in the media in the past. Om jou te verlekker aan ander se pyn is eintlik baie hartseer.
20ste Des. 2009, 12:41Roline het gesê:
Amor ek is n christen en ek het geen reg om klippe te gooi nie ,maar wat jy saai sal jy maai,het jy gedink Marlene Joost se eerste vrou se trane het verniet geval.Jy het dit daai tyd geontken dat jy n verhouding met Joost gehad het toe hy nog getroud was met Marlene so dit bedoel jy het ook gelieg nou wil jy Joost blameer omdat hy nie Februarie al eerlik met jou was nie maar jy lieg dan nou nog omtrent julle verhouding daai tyd.Hele is hoenders van eenderse vere.Hoekom kom jy nie uit met die waarheid nie en die waarheid sal jou vry maak.Verbreuk die leun sodat dit nie eendag op jou kinders sal val nie.Onthou indien jy nie verlos is nie wat jy tot in drie geslagte gestrak.
19de Nov. 2009, 15:09Linda Ehlers het gesê:
Daar is 'n spreekwoord wat sê: MOENIE AAN ANDER DOEN WAT JY NIE AAN JOUSELF GEDOEN WIL HE NIE. Is dit nie wat Joost en Amor aan Joost se x gedoen het nie. Rond geflerrie agter haar rug en gemaak het of dit gladnie so was nie??? God slaap nie, wat jy saai sal jy maai. Amor, dis nou presies hoe sy ook gevoel het. Dink terug op jul lewenspad en vra jouself as. MY MENS, AS HY HAAR KON VERNEUK, DAN SAL HY DIT MOS MET MY OOK DOEN!!! Ha-ha, het jy gedink dat jy die valbyl gaan mis spring. Nee my mens, dis JUIS vir jou wat dit gaan tref. Gelukkig is sy ontlae van hom en jy sit met die einas en vernederinge.
15de Nov. 2009, 12:25