Amor Vittone
"Ek is godsdienstig en spiritueel. Ek lees nou ’n boek van Deepak Chopra, The Seven Spiritual Laws of Success. Hy sê as ’n mens ’n rustigheid in jouself het en in die oomblik lewe, kan jy kreatiewe en positiewe besluite – die régte besluite – neem. Dis wat ek nou probeer doen." - Amor Vittone, Joost van der Westhuizen se vrou
Verwante artikels
-
Amor Vittone praat eksklusief
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 110
Ja, sy het swaargekry, vertel Amor van der Westhuizen openhartig ná al die seksvideo-storms om Joost se kop. Maar sy glo daar’s ‘n groter doel met alles...
















Kry jou SARIE oral, enige tyd