André le Roux oor haar alewige om-te-doen-lysies
"‘n Hedendaagse inkopielys het ’n tweeling, ’n maat. En dis wat mans nie verstaan nie . . . daardie alombekende om-te-doen-lysie.
Hier’s die ding wat jy ná tien jaar van lysies agtergekom het: Die om-te-doen-lysie is eintlik ’n uitstel-lysie.
Dis goed wat gedoen moet word, ja, maar sê net nie wanneer nie. As dit dringend was, sou sy dit nie op die lysie gesit het nie, sy sou dit net gedoen het, dan nie? En soms vat dit haar langer om iets op die lysie te sit as wat dit haar sou gevat het om dit net te doen. Maar noudat dit op die lysie is, kan dit mos maar wag . . . Waarom iets vandag doen as jy dit môre kan doen?
Uitgestel, dis wat." - uit sy Op die Vrou Af-rubriek in die Oktober-uitgawe.
* Is jy ook altyd aan die lysie-opstel?
Verwante artikels
-
5 Boekminute met André le Roux oor sy nuutste boek: Kan ek maar aan jou selluliet vat? + VIDEO-ONDERHOUD
SARIE - Oktober 2010
Kyk net wat raak hy kwyt!
-
André le Roux oor lang hare...
SARIE Julie 2010
-
André le Roux oor liefde met die eerste oogopslag
SARIE - Oktober 2010
-
André le Roux skryf: Die telkaart in haar kop
SARIE Augustus 2010
-
André Le Roux: "Vrouens shop in groepe"
SARIE - November 2010
-
André Le Roux: 10 dinge gelyk
SARIE Augustus 2010
"Jy knyp net die bakkie jogurt tussen jou bene vas. Maklik!"
-
André le Roux: Die ding met lysies
Sy hou die lysie op een van twee plekke in die huis waar sy gereeld kom
-
André Le Roux: Gifpaddatjie
SARIE September 2010
Sy los die kleintjies net so dat die mannetjie hulle moet grootmaak.
-
Is tien affairs baie erger as een?
SARIE - November 2010














Kommentaar