André le Roux oor liefde met die eerste oogopslag
Mans, het Britse navorsers (2009) vasgestel, word meer verlief met die eerste oogopslag as vroue. Een uit drie mans. Dit duur gemiddeld 8,2 sekondes vir hom om met die eerste oogopslag verlief te raak!
As hy minder as 4,5 sekondes na jou kyk, gaan hy nie vir jou val nie, jy’s nie aantreklik genoeg nie. Terwyl vroue ewe lank na mans kyk waarin hulle belangstel of nie belangstel nie, en net een uit tien sê hulle het al liefde met die eerste oogopslag ervaar.
En hy raak meer as een keer verlief met die eerste oogopslag ... dan trou hy.
Vroue trou op hul beurt makliker vir ander dinge as liefde, soos geld of status. Sy’t die geld of status nodig om te sorg dat haar kinders orraait is.
WAT DINK JY?
* In André le Roux se nuwe boek, Kan ek maar aan jou selluliet vat, skryf hy dat liefde nie 'n wilsbesluit is nie. Lees die uittreksel in die nuutste SARIE GESOND wat nou te koop is. Sy boek is nou in boekwinkels landwyd teen R185 beskikbaar.
Verwante artikels
-
5 Boekminute met André le Roux oor sy nuutste boek: Kan ek maar aan jou selluliet vat? + VIDEO-ONDERHOUD
SARIE - Oktober 2010
Kyk net wat raak hy kwyt!
-
André le Roux oor haar alewige om-te-doen-lysies
SARIE - Oktober 2010
-
André le Roux oor lang hare...
SARIE Julie 2010
-
André Le Roux: "Vrouens shop in groepe"
SARIE - November 2010
-
André Le Roux: 10 dinge gelyk
SARIE Augustus 2010
"Jy knyp net die bakkie jogurt tussen jou bene vas. Maklik!"
-
André le Roux: Die ding met lysies
Sy hou die lysie op een van twee plekke in die huis waar sy gereeld kom
-
André Le Roux: Gifpaddatjie
SARIE September 2010
Sy los die kleintjies net so dat die mannetjie hulle moet grootmaak.
-
Bloubul-Springbok Wynand Olivier se liefde - Foto's
SARIE - Oktober 2010
Hulle is saam gesien by vanjaar se Skouspel en ja, hulle is 'n paartjie. Top Billing het ook vroeër by Wynand en sy meisie, Anri Brand, 'n draai gaan maak. Sy is 'n mediese verteenwoordiger en van Pretoria.
-
Is tien affairs baie erger as een?
SARIE - November 2010
-
Model Tanya van Graan se nuwe liefde
SARIE - November 2010
Aubrey Jonsson, 'n gereelde SARIE-fotograaf, en Tanya van Graan, aktrise, model en sangeres, is die afgelope vyf maande 'n paartjie.
-
Om te kan liefhê
SARIE - Maart 2011














Kommentaar