Dit laat jou dink

André le Roux oor liefde met die eerste oogopslag

Mans, het Britse navorsers (2009) vasgestel, word meer verlief met die eerste oogopslag as vroue. Een uit drie mans. Dit duur gemiddeld 8,2 sekondes vir hom om met die eerste oogopslag verlief te raak!

As hy minder as 4,5 sekondes na jou kyk, gaan hy nie vir jou val nie, jy’s nie aantreklik genoeg nie. Terwyl vroue ewe lank na mans kyk waarin hulle belangstel of nie belangstel nie, en net een uit tien sê hulle het al liefde met die eerste oogopslag ervaar.

En hy raak meer as een keer verlief met die eerste oogopslag … dan trou hy.

Vroue trou op hul beurt makliker vir ander dinge as liefde, soos geld of status. Sy’t die geld of status nodig om te sorg dat haar kinders orraait is.

WAT DINK JY?

* In André le Roux se nuwe boek, Kan ek maar aan jou selluliet vat, skryf hy dat liefde nie ‘n wilsbesluit is nie. Lees die uittreksel in die nuutste SARIE GESOND wat nou te koop is. Sy boek is nou in boekwinkels landwyd teen R185 beskikbaar.

  • RSghDX xkytrjhtnjej, [url=http://pjqvpbvnejiq.com/]pjqvpbvnejiq[/url], [link=http://bgfqxxnanpzf.com/]bgfqxxnanpzf[/link], http://znjozbqifoch.com/