André Le Roux: "Vrouens shop in groepe"
Hou maar dop: 80% van vroue doen dit. Hulle koop in groepe, al is dit net in groepe van twee - sy en 'n vriendin. Nou nie kruideniersware nie (daarvoor het sy 'n lysie), maar klere en ander mooigoed. Hulle stook mekaar op, moedig mekaar aan, gee ondersteuning. "Pas aan, pas aan! Jy gaan fantasties lyk daarin!" "Ooo, daai broek sit asof dit vir jou gemaak is." "Dis nét die top vir jou. Koop sommer twee, man." Nie mans nie. Mans koop alleen. Hulle beweeg in, koop, beweeg uit. Die kortste pad terug motor toe. En as die winkel
nie het wat hulle soek nie, gaan soek hulle dit elders of gaan huis toe. Mans staan nie nog rond om te kyk of daar nie iets anders te koop is nie.
Sy en haar vriendinne wel.
- Illustrasie deur Enid de Beer
Verwante artikels
-
'In die slaghuis' - André le Roux
'Dis toe dat die vies vrou haar plastieksak met die skaaptjops hier van onder af opbring, en sy slaan die vriendelike man...'
-
5 Boekminute met André le Roux oor sy nuutste boek: Kan ek maar aan jou selluliet vat? + VIDEO-ONDERHOUD
SARIE - Oktober 2010
Kyk net wat raak hy kwyt!
-
André le Roux - Op die vrou af: Dodelike passiedoders (vir hom)
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 2
Die oomblik is reg, die atmosfeer is reg, die weer is reg, die liefde lê gereed om te blom . . . dan gebeur iets wat die passie net daar dood.
-
André le Roux oor haar alewige om-te-doen-lysies
SARIE - Oktober 2010
-
André le Roux oor lang hare...
SARIE Julie 2010
-
André le Roux oor liefde met die eerste oogopslag
SARIE - Oktober 2010
-
André le Roux Op die vrou af: Dodelike passiedoders (vir haar)
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 3
Jy staan in die deur en maak ’n beweging. Jou sokkies gly op die vloer, maar jy behou jou balans. Baie behendig, dit lyk asof jy so pas van êrens uit die lug geland het.
-
André le Roux skryf: Die telkaart in haar kop
SARIE Augustus 2010
-
André le Roux verklap ...
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 4
Oor Charlotte Rampling, 'n perd, bikini's ver van die see - en 'n gebukkery by SARIE . . .
-
André Le Roux: 10 dinge gelyk
SARIE Augustus 2010
"Jy knyp net die bakkie jogurt tussen jou bene vas. Maklik!"
-
André le Roux: Die ding met lysies
Sy hou die lysie op een van twee plekke in die huis waar sy gereeld kom
-
André Le Roux: Gifpaddatjie
SARIE September 2010
Sy los die kleintjies net so dat die mannetjie hulle moet grootmaak.
-
Mathys, Myra Maud, Andrè le Roux kuier by SARIE se Aardklop-stalletjie - Foto's
SARIE - Oktober 2010
Dit was weer feestyd op Potchefstroom en SARIE se stalletjie was bedrywig. Hier's 'n paar foto's van ons tyd by Aardklop, en kyk net wie't almal kom kuier.














Kommentaar