Dit laat jou dink

André P. Brink oor Ingrid Jonker

“Haar kaal voete was klein en smal en pragtig. Ek sou daarna nooit weer ’n vrou ontmoet sonder om na haar voete te kyk nie.” – skrywer André P. Brink oor Ingrid Jonker in sy boek ‘n Vurk in die pad – ‘n Memoir.

*Klik hieronder vir ‘n uittreksel uit dié boek oor hul stormagtige verhouding.
**Koop André P. Brink se nuwe boek hier