• LIZKE

    ANGELIQUES IS REGTIG N INSPERASIE VIR MY. EK DINK DIT MOES BAIE MOEILIK GEWEES HET VIR ANGELIQUES OM DEUR AL HIERDIE MOEILIKE TYE IN HAAR LEWE TE GEGAAN HET. MAAR EK IS SO BLY DAT SY AL HAAR HARTSEER EN PYN MET ONS KON DEEL WANT SY LAAT ONS VOEL DAT DAAR TOG HOOP IS EN DAT N MENS ENIGE IETS WAT OP JOU PAD GESTUUR WORD KAN AANPAK 🙂