Dit laat jou dink

Angelique Gerber oor haar lewe

“Ek het nie ‘n clean cut, maklike lewe gehad het nie. Ek is bly daaroor. Ek is dankbaar ek het baie stories om te vertel sodat ek ‘n inspirasie kan wees en ander mense kan help.” – Angelique Gerber in die Julie-uitgawe van SARIE. Lees die volledige onderhoud oor haar verhouding met haar pa en haar tienerstryd teen anoreksie.