Anna-Mart se gunsteling-wyn
"Ek is glad nie 'n wynsnob nie. Enige wyn wat oopgemaak word saam met vriende is vir my spesiaal. Maar ek moet sê, ek hou baie Cederberg se sauvignon blanc en shiraz. Hul sauvignon blanc is nie te swaar of oordonderend nie en hul shiraz het lyf en lê heerlik op die tong." - Anna-Mart van der Merwe, aktrise
Kyk na 'n foto-gallery van SARIE se gunsteling-Anna-Mart-foto's
Verwante artikels
-
Anna-Mart terug as Christelle Terreblanche in 7de Laan
SARIE September 2010 | Kommentaar: 2
Die Terreblanche-dogter is terug in die Laan. Christelle (gespeel deur Anna-Mart van der Merwe) is vanaf 8 Oktober 2010 weer op die kassie.
-
Anna-Mart van der Merwe se lewenslesse
SARIE - Desember 2009
-
Julle oor Anna-Mart op facebook
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
-
SARIE se gunsteling-foto's van Anna-Mart
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 8
Sy was al meer kere as enigiemand anders op SARIE se voorblad. En altyd het sy gegéé voor die kamera.
-
Skink 'n glasie van sangeres Nádine se eie wyn
SARIE Augustus 2010
"Nou kyk, as 'n mooi meisie soos Nádine vir jou kom vra sy wil haar eie wyn hê, kan 'n mens mos nie nee sê nie," skerts Jan 'Ponk' van Zyl, een van die eienaars van Fryer's Cove-wyne.
-
Só voel Anna-Mart van der Merwe oor SARIE
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 6
Kuier ook saam met Fanie agter die skerms by Anna-Mart se voorblad-sessie
















Kommentaar