sr1001verhouding01
Dit laat jou dink

As ‘n kind sterf – Corné Krige se skoonsuster maak hart oop

“Ek weet nie of wat ons doen reg of verkeerd is nie. Elkeen hanteer rou maar op sy eie manier. Ons praat baie oor hoe ons kinders was. Hulle is orals. Jy dink heeltyd: Boeta of Kirsten sou nou dit gedoen het. Ek weet nie hoe verwerk ‘n mens jou kinders se dood nie. Ek sukkel. Jy kán dit nie verwerk nie, net hanteer.” – Patrys van der Merwe, ma van Kirsten (4) en Phillip (1) wat op 18 Mei 2009 uit die plaasbakkie geval het en onder die agterwiele beland het

SARIE praat met Patrys en haar man, Jan-Hendrik, oor hulle groot seer. Lees die volledige artikel in die Januarie-uitgawe van SARIE.

  • ANSIA SCHOEMAN

    Ek het die voorreg gehad om Patrys en haar man te ontmoet – Hulle is net twee ongelooflike mense – Patrys is een uit ‘n miljoen en ‘n miljoen in een!!!

  • http://ufohehnpndfa.com/ nwztdafn

    SXuuLc jdnhqdjouued, [url=http://uakzbwfalyjm.com/]uakzbwfalyjm[/url], [link=http://kafxxhmzpndp.com/]kafxxhmzpndp[/link], http://ojziozjlrels.com/