credit_mark_reitz
Dit laat jou dink

Beer Adriaanse en Wynand Myburgh

“Ons is die generasie wat moet stem. Die land is nou op ‘n mespunt.” – Beer Adriaanse, tromslaner van die Stellenbosse rock-groep Zinkplaat, wat Woensdagaand saam met Van Coke Kartel en Jackal Wolf ‘n rock-konsert op die dorp hou om die DA te bemark.

“Ons voel net sterk mense moet hul sê sê en hul keuses maak. Dis om vir mense te sê: ‘Dis nou die tyd, al is jy jonk.’ – Wynand Myburgh, baskitaarspeler van Van Coke Kartel