violis_aanneming
Dit laat jou dink

Bekende violis wat haar seun laat aanneem het

“Dit was een van die moeilikste dae van my lewe. Ek was baie opgewonde, maar glad nie voorbereid op die emosionele impak wat dit op my sou hê nie. Hy het lank op my skoot gesit. Ek het hom vasgedruk en wou hom nie laat gaan nie. Ek het opnuut besef daar is nie ‘n sterker band as dié tussen ma en kind nie… Hy weet ek het hom opgeoffer juis omdat ek hom so lief het.” – Adri Naudé-Scholtz, violis wat haar seun by geboorte laat aanneem het. Ná ‘n lang stryd in die hof met die pa van haar seun, het die pa hom ontvoer.

Lees die res van Adri se roerende verhaal in jou November-uitgawe van SARIE

Besoek haar webtuiste www.adriana-sa.co.za