Dit laat jou dink

Bertha le Roux (Emma van 7de Laan)

“Ek wil nie hê Kiana moet grootword met liggaamskwessies wat sy by my as ma geleer het nie. Ek wil ‘n gesonde ma vir haar wees. Dit voel asof daar nou ‘n lig aangegaan het. Ek besef ek kan nie gewig verloor met iets wat ek nie die res van my lewe kan volhou nie. Ek wou nie vir altyd van slaaiblare leef nie.” – Bertha le Roux (Emma van 7de Laan) nadat sy die stryd teen gewig gewen het.

** Lees verder in jou April-uitgawe – 8-blad-artikel met pragfoto’s waarin sy ook die dieet deel wat nou vir haar ‘n lewenstyl geword het.