sr0409lewedinge
Dit laat jou dink

Bruce Springsteen

”Hoewel dit voel of moeilikheid hier is om te bly is ek besig om aan ‘n droom te werk . . .”
– lirieke uit Bruce Springsteen se titelsnit, Working on a Dream, van sy nuutste album.
’n Moet is die snit “The Wrestler”, wat vir die fliek met dieselfde titel geskryf is (dis nou plaaslik te sien) – roerend en beslis ’n treffer.

** Klik hier vir meer oor die fliek “The Wrestler”.
** Bestel jou CD by kalahari.net