Dit laat jou dink

Casper de Vries

Wat ek nou weet …

“Jy word gebore sonder ‘n instruksiehandboek en daarom skryf jy dit sommer self soos wat jy aangaan. En jy leer die meeste van jouself deur hoe jy dié mense behandel wat niks vir jou beteken nie.” – Casper de Vries, geliefde komediant.

Casper kyk na binne in jou September-uitgawe van SARIE, nóú te koop!

  • Suzanne

    Ek kan nie wag om meer te lees nie! Veral omdat ek geneig is om ongelooflik kort van draad te wees met mense wat my irriteer.